
Teelepel En Magneet Stel (10)
|
Category: |
Gifts, Magnets, Kitchenware, Teaspoons |
|
Price: |
R 125.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
☕🧲 Pragtige Teelepel met Bypassende Magneet op ’n Houtkaartjie! 🧲☕
Hierdie unieke stel is die perfekte geskenkidee vir ’n vriendin, ma, tannie of sommer net vir jouself! ’n Pragtige handgemaakte teelepel en magneet, netjies gemonteer op ’n houtkaartjie – reg om te bederf. 💝
🖐️ Handgemaak met liefde
📦 Pragtig aangebied op ’n houtkaartjie
**⏳ Wagperiode: 10 – 15 werksdae **