Oulike hangbordjie vir jou huis. Dit is ook 'n pragtige geskenk vir 'n vriendin of vir iemand wat 'n nuwe huis het.
Grote: 20 x 17cm
Al die blomme van elke nuwe more is opgesluit in die saad van vandag